top of page
Beginklank: /a/
  • Beginklank: /a/

    R32,00Price

    Die doel van die beginklanke program is om die leerder se fonologiese bewusmaking, luistervaardighede en begrip te ontwikkel. Die /a/ klankwoord op verskillende maniere aan die leerder voorgehou.  Die program is handig vir gebruik deur ouers, terapeute en fassiliteerders van leerders in Graad 0 en 1._cc781905-5cde-3194-bb -136bad5cf58d_ Leerders in Graad 2 wat meer vaslegging benodig behoort ook by die program te baat. 

      bottom of page