Beginklank: /a/
R32,00Price
Die doel van die beginklanke program is om die leerder se fonologiese bewusmaking, luistervaardighede en begrip te ontwikkel. Die /a/ klank word op verskeie maniere aan die leerder voorgehou. Die program is handig vir gebruik deur ouers, terapeute en fassiliteerders van leerders in Graad 0 en 1. Leerders in Graad 2 wat meer vaslegging benodig behoort ook by die program te baat.