top of page
Writer's pictureSpraakterapie Hub

Taalmodellering: Geselsies met babas en peuters 1

Updated: Mar 10, 2023

Spraakterapeute gebruik tegnieke vir taalmodellering gereeld in taalterapie met babas en peuters. Laai nou gerus hierdie kort opsommings af om met u ouers te deel. Die prentkaarte kan selfs gelamineer word en iewers geplak word in baba se kamer of op die yskas waar ouers dit kan raaksien! Kyk uit vir deel 2 en 3.













28 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentarios


bottom of page