top of page

Artikulasie Aktiwiteit (g, k, l, r, s, t) om te bied as tuisprogram of te gebruik vir ekstra oefening in jou terapie sessie. Leerder soek na die prentjies (klank in begin-, middel- en eindposisies in woorde), benoem die woorde deur duidelik te artikuleer en kleur dan in. Een bladsy per klank. Ofskoon hierdie 'n artikulasie-aktiwiteit is, kan dit ook handig te pas kom deur die ontwikkeling van fonologiese bewustheid: ek sien met my klein ogie iets wat rym met mat (kat) of ek sien met my klein ogie 'n ka-t (spel steeds uit en kind moet klanke saamvoeg en dan die prent identifiseer). Taal kan ook gestimuleer word deur bv. 'n woorddefinisies_cc781905-5cde-3194-bb3b-136bad5cf58_te verskaf en dan moet die leerder daardie prent identifiseer: ek sien met my klein en iets wat my snorbaar het (kat). Ek is seker julle sal met nog 'n hele klomp ander idees vorendag kom! Daar is 6 bladsye met prente en 10 bladsye om in pdf-formaat te druk.

Artikulasie: g,k,l,r,s,t - klanke (benoem die prent en kleur in!)

R55,00Price

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page