top of page

'n Bruikbare prenteboekie vir gebruik in terapie. Prente (4 per bladsy) word verskaf met /r/ klanke in die begin-, middel- en eindposisies asook in klusters. Gebruik as prentkaarte by bordspeletjies of lamineer as 'n /r/ boekie in 'n sleutelringetjie.177 prente...

Prenteboekie vir Artikulasie: r klank

R92,00Price

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page