top of page
Artikulasieprogram: "K"-Klank

Artikulasieprogram: "K"-Klank

R75,00Price

Hierdie taamlik omvattende "K"-program dek die volgende:

-idees vir ontlokking van die "k" klank

-luister-oefeninge

-minimale woordpare

-frases, sinne

Geskik vir leerders wat nog nie die "k" klank kan produseer nie. Soms vervang hierdie outjies die "k" met "t" en daarom is 'n minimale woordpare afdeling ingesluit. Daar is 78 bladsye om uit te druk as jy die prente groot wil hê (om bv. flitskaarte te maak), maar jy kan dit ook half-grootte uitdruk met steeds goeie visuele resultate. Geniet die program!

      Winkel

      © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

      spraakterapieblack1_edited_edited.png

      Kontak

      Johannesburg,
      Suid-Afrika

      bottom of page