top of page
Beginklank: /s/

Beginklank: /s/

R34,00Price

Die program stel die kind bloot aan die /s/ klank op verskillende wyses.  Die kind moet (in interaksie met 'n terapeut, fassiliteerder of ouer) sekere ouditiewe opdragte voltooi, 'n skattejag aandurf, 'n "ek pak my tas" geheue oefening voltooi, prente teken ens. Die doel van die program is fonologiese bewusmaking, taalverryking en ouditiewe bombardering. Die program is handig vir Graad 0 en 1 leerders, asook vir Graad 2 leerders wat meer klank-letter benodig._cc781905-5cde-3194-bb3b-136bad5c58d_

      Winkel

      © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

      spraakterapieblack1_edited_edited.png

      Kontak

      Johannesburg,
      Suid-Afrika

      bottom of page