top of page
Beginklanke: m

Beginklanke: m

R34,00Price

Die leerder word blootgestel aan die /m/ as beginklank op verskillende wyses. Daar word na 'n kort storie geluister, instruksies word gevolg, /m/ prente word geteken ens. Fonologiese bewustheid, woordeskat uitbreiding en ouditiewe verwerking word geteiken. Program is geskik vir gebruik 1:1 van in 'n klein groep. Ideaal vir die terapeut, remediërende onderwyser van tuisskool ouer. Geskik vir leerders in Graad 0 en 1 en leerders in Graad 2 wat meer vaslegging benodig. 

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page