top of page

In hierdie program "o" as begin aan die leerder voorgestel word op verskillende wyses. Die leerder voltooi en werksvelle. Fonologiese bewusmaking, woordeskat en. ouditiewe (luister-) vaardighede word gestimuleer. Die program is geskik vir gebruik 1:1 of in 'n klein groepie deur 'n onderwyser, terapeut of ouer. Graad 0 en 1 leerders en Graad 2 leerders wat meer benodig benodig kan hierby baat 

Beginklanke: o

R32,00Price

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page