Beginklanke: v
R32,00Price
Hierdie program stel die leerder bloot aan die begin /v/ op verskillende wyses. Fonologiese bewustheid, ouditiewe prosessering (luister na instruksies) en taalbegrip (luister na gedig en beantwoord vrae) word ontwikkel. Die program is handig vir terapeute, remediërende onderwysers van tuisskool ouers om te gebruik 1:1 of in 'n klein groepie.