top of page

Hierdie prorgam stel die leerder bloot aan die /w/ klank op verskillende wyses.  Die leerder luister en herhaal tongknopers, teken prente van woorde wat met /w/ begin en luister na en volg instruksies. Die program is geskik om te word deur tuisskool ouers, terapeute en remediërende onderwysers 1:1 of in 'n klein groepie. Vir Graad 0 en 1 leerders en leerders in Graad 2 wat meer vaslegging benodig. 

Beginklanke: w, y,z

R34,00Price

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page