Die ou-klank word aangebied en vasgelê in woorde en sinne. 'n Storie met ou-woorde word ook verskaf. Die program bevat makliker en moeiliker oefeninge met ou. Die terapeut/ tuisonderrig-ouer of onderwyser differensieer self. Hierdie program is ideaal vir leerders wat by meer herhaling sal baat vir die vaslegging van klanke. Leerders met disleksie kan ook hierby baatvind, aangesien die ou-klank in 'n fonologiese bewusmaking-oefening, asook binne 'n taalkonteks en met baie herhaling vasgelê word. Daar is 18 bls. om uit te druk. Geniet die program!
Die ou-klank: Woorde en Sinne
R60,00Price