Die kind word blootgestel aan rymdiskriminasie deur prente te benoem en dan te besluit of die woorde rym of nie. Hierdie kort program is handig vir leerders in Graad 0 en 1 asook vir leerders in Graad 2 wat meer benodig aan ouditiewe diskriminasie en spesifieke rym diskriminasie._cc781905-5cde-3194-6cde-3194-bb35b-5cf58de -bb3b-136bad5cf58d_
Fonologiese Bewusmaking: Rym
R34,00Price