top of page

'n Omvattende program vir die ontwikkeling van rym as deel van fonologiese bewustheid. Daar is 54 bladsye om uit te druk. Die program verskaf inligting oor die doel van rym bewusmaking asook 'n tabel oor die mylpale/stadiums van rym ontwikkeling. Hierna word aktiwiteite vir diskriminasie en produksie van rymwoorde verskaf, asook idees vir speletjies. Geniet die program!

Fonologiese Bewustheid: Rym

R120,00Price

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page