top of page
Lees & Soek: Kort Vokale (a,e,o,u,i)

Lees & Soek: Kort Vokale (a,e,o,u,i)

R0,00Price

'n "Lees en Soek" Werksvel:

- leerder lees die woord en kleur dan die prentjie en regmerk in.

- woorde met die volgende vokale (een klank per bladsy: (a,e,o,u,i)).

- ‘n eenvoudige oefening, maar ideaal vir ’n vinnige terapie-lees-aktiwiteit of om huis te te stuur vir vaslegging van ‘n teiken-vokaal.

-gebruik ook sommer dieselfde werksvelle vir die ontwikkeling van fonologiese bewustheid:

  • rym: kan jy aan ‘n woord dink wat rym met..?
  • klankmanipulasie (sê ... sonder ... /sê ... maar i.p.v. ... sê ...)
  • klank-isolasie: wat hoor jy aan die begin, einde, middel?

-woordeskat: sê of skryf ‘n sin met die woord ens.; raai raai...ek sien iets (beskryf)...

- lamineer dalk vir oor en oor gebruik.

-hierdie program is deel van 'n reeks en die eerste ene is gratis. hou dop vir die nog!

 

      Winkel

      © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

      spraakterapieblack1_edited_edited.png

      Kontak

      Johannesburg,
      Suid-Afrika

      bottom of page