top of page

'n "Lees  en Soek" Aktiwiteit:

-lees die woord en kleur dan die prentjie en regmerk in.

-woorde met die volgende vokale - een klank per bladsy: (aa,ee,oo,uu).

-‘n eenvoudige oefening, maar ideaal vir ’n vinnige terapie-lees-aktiwiteit of 

-stuur huis toe vir vaslegging van ‘n teiken-vokaal.

-gebruik ook die werksvelle vir die ontwikkeling van fonologiese bewustheid en woordeskat

-kan lamineer vir oor en oor gebruik.

Lees & Soek: Lang Vokale (aa,ee,oo,uu)

R40,00Price

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page