Meervoude Plakkate: Basiese Reëls
R56,00 Regular Price
R42,00Sale Price
Winter Sale
Plakkers/ plakkate vir die korrekte spelling van basiese meervoude. Daar is een plakkaat vir die verduideliking van die betrokke spelreël en 'n plakkaat met voorbeelde. 16 Bladsye om uit te druk.