top of page

'n Basiese prenteboekie vir die vaslegging van die /f/ klank in die begin-, middel- en eindposisies (insluitende medeklinker-kombinasies). 157 prente (vier prente per bladsy). 42 bladsye om uit te druk. Baie handig in terapie of as tuisprogram.

Prenteboekies vir Artikulasie: /f/ klank

R 85,00Price

Winkel

© 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

spraakterapieblack1_edited_edited.png

Kontak

Johannesburg,
Suid-Afrika

bottom of page