top of page

Artikulasie prenteboekie vir /l/ klank. Prente van woorde in die begin-, middel- en eindposisies sowel as in konsonantkombinasies. Daar is 4 prente per bladsy. Gebruik as flitskaarte, prentkaarte vir speletjies. 'n Stapel in die praktyk. 61 bladsye om uit te druk.

Prenteboekies vir Artikulasie: l klank

R102,00Price

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page