top of page

'n Basiese prenteboekie vir die vaslegging van die p klank in die begin-, middel- en eindposisies (insluitend medeklinker-kombinasies). 151 prente (vier prente per bladsy). 40 bladsye om uit te druk. Baie handig in terapie saam met 'n gunsteling-speletjie, as flitskaarte of as tuisprogram.

Prenteboekies vir Artikulasie: P-klank

R71,00Price

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page