Voorsetsels
R34,00 Regular Price
R25,50Sale Price
Winter Sale
'n Prettige program om 'n paar basiese voorsetsels (in, onder, agter, langs, tussen) bekend te stel, uit te lok en daar te stel. Geskik vir 3-7-jariges, maar die program kan ook nuttig wees vir ouer kinders met uitgesproke taalprobleme sowel as tweedetaalleerlinge_cc781905-5cde-3194-bad5b-1386d