top of page

Hierdie leeslyste verskaf geleentheid vir die inoefening van 4 en 5 letter woorde  (ware enonsinwoorde) vir die ontwikkeling van vinnige dekodering en leesvlotheid. Woorde met medeklinker-kombinasies soos pl- en sl-  en spr- is ingesluit. Bruikbaar in kombinasies met leesboeke en leesstukke op dieselfde vlak. Hierdie produk is slegs gratis vir die volgende paar weke... tot 1 Mei.

Spoedleesboekie 3 (4-5 letter woorde)

R48,00Price

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page