top of page
Sprakie-Kaarte: r-klank

Sprakie-Kaarte: r-klank

R70,00 Regular Price
R52,50Sale Price

Winter Sale

Sprakie-kaarte (laai af in pdf formaat) vir die inoefening van die r-klank in woorde:

Die program is geskik vir leerders wat reeds die r kan sê. Die prente kan dus gebruik word vir die inoefening van r-artikulasie wanneer die r ontlok is, maar daar heelwat meer oefening van die r in woorde en sinne nodig is.

Elke eenheid bestaan uit twee dele:

-'n prent met 'n woord as onderskrif

-'n kaart met die r-woord alleen, in 'n frase, kort sin en langer sin, asook 'n vraag oor die prent om oordrag na gesprek aan te moedig.

Daar is 29 kaartpare in die program; 64 bladsye in totaal om uit te druk. Kan ook oorweeg om "double-sided" uit te druk met die prent aan die voorkant en die geskrewe gedeelte aan die agterkant. 'n Ander plan is om by uitdruk van die kaarte, "layout" in "settings" te verander na "4 pages per sheet". Die kaarte is steeds duidelik leesbaar en die ideale grootte om te hanteer tydens 'n speletjie.

 

Geniet die program!

      Winkel

      © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

      spraakterapieblack1_edited_edited.png

      Kontak

      Johannesburg,
      Suid-Afrika

      bottom of page