top of page

Hierdie fonologiese bewustheidsprogram fokus op foneem-grafeem verbindings tussen klanke en letters. Die tweeklanke/ diftongeui, eien y word en vasgelê. Eers word die mondbewegings verduidelik en daarna moet die leerder verskeie oefeninge voltooi om die klanke in die oefen te voltooi: pas die klank deur die letter, lees en teken, lees verspotte, lees en korrigeer spelfoute, skryf nou self sonde. 16 werkvelle. 19 bladsye om uit te druk.

Tweeklanke/diftonge: ei, ui, y

R40,00Price

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page