top of page

Gebruik hierdie kaarte en borde en maak self jou "Visuele Helpers" (uitgedruk in kleur en gelamineer; vasgeplak met velcro- kolle) vir kinders op die outistiese spektrum, nie-verbale kinders en ander leerders wat by visuele hulpmiddels as alternatiewe/ aanvullende kommunikasiewyse vir roetines en skedules kan baatvind. 67 bladsye om uit te druk. 12 prente per bladsy asook 'n aantal borde (borde vir keuses, opeenvolgingstake, roetines en woordeskat). Prente word met onderskrifte en sonder onderskrifte verskaf, sodat u (indien nie Afrikaans nie) self die onderskrifte kan intik vir anderstaliges. Daar word ook 'n bladsy blanko kaarte verskaf sodat u dit versameling prente met u eie prente kan aanvul.

Visuele Helpers/ Skedules: Borde en Kaarte

R195,00Price

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie-hub. Webwerf-ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page