top of page

'n Eenvoudige bordspeletjie vir inoefening van die /l/ klank in die beginposisie. Help Louis om by sy lugballon te kom! 1 bord in kleur en een swart en wit kopie. Gooi 'n dobbelsteentjie en skuif, sê die woord duidelik of gebruik dit in 'n sin. 'n Bladsy waarop terapeut of ouer die response kan merk, word verskaf. 

Artikulasie /l/ klank speletjie

R0,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page