Artikulasie Program:/r/ klank
  • Artikulasie Program:/r/ klank

    R50,00Price

    Hierdie program verskaf aan die kind geleentheid om die /r/ klank in te oefen in isolasie, lettergrepe, woorde en sinne. Idees vir oordrag word ook verskaf. 45 bladsye.