top of page

'n Eenvoudige bordspeletjie vir inoefening van die /r/ klank in die beginposisie. 'n Woordelys met 22 woorde word ook verskaf. Jy benodig 'n dobbelsteen. Ry so vinnig as wat jy kan om die beker te wen! 1 bord in kleur en een swart en wit kopie.  Lamineer dalk vir hergebruik. 

Artikulasie /r/ klank speletjie

R0,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page