Beginklank: d
  • Beginklank: d

    R32,00Price

    Hierdie /d/ beginklanke program ontwikkel fonologiese bewustheid, luister na instruksies en woordeskat. Kan gebruik word deur 'n terapeut, ouer of onderwyser 1:1 of in 'n klein groepie. Geskik vir leerders in Graad 0, 1 en vir Graad 2 leerders wat meer vaslegging benodig.