Beginklank /f/
R32,00Price
Die program stel die leerder bloot aan die /f/ klank in verskillende kontekste. Die leerder ontwikkel ouditiewe vaardighede sowel as fonologiese bewusmaking. Taal word gestimuleer deur 'n storie, vrae en heelwat prente vir prentbenoeming.