top of page

Die leerder word blootgestel aan die /i/ klank aan die begin van woorde. Fonologiese bewustheid, ouditiewe prosessering (volg instruksies) en woordeskat word ontwikkel. Die program is handig 1:1 of in 'n klein groepie vir gebruik deur 'n terapeut, remediërende onderwyser of tuisskool ouer. Geskik vir leerders in Graad 0 en 1 en leerders in Graad 2 wat meer vaslegging benodig. 

Beginklank /i/

R34,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page