Beginklank: /s/
  • Beginklank: /s/

    R32,00Price

    Die program stel die kind bloot aan die /s/ klank op verskillende wyses.  Die kind moet (in interaksie met 'n terapeut, fassiliteerder of ouer) sekere ouditiewe opdragte voltooi, 'n skattejag aandurf, 'n "ek pak my tas" geheue oefening voltooi, prente teken ens. Die doel van die program is fonologiese bewusmaking, taal verryking en ouditiewe bombardering. Die program is handig vir Graad 0 en 1 leerders, asook vir Graad 2 leerders wat meer klank-letter blootstelling benodig.