top of page

Die program stel die kind bloot aan die /t/ klank op verskillende wyses.  Die kind moet (in interaksie met 'n terapeut, fassiliteerder of ouer) sekere ouditiewe opdragte voltooi, na 'n storie luister en terugvertel, prente teken ens. Die doel van die program is fonologiese bewusmaking, taal verryking en ouditiewe bombardering. Die program is handig vir Graad 0 en 1 leerders, asook vir Graad 2 leerders wat meer klank-letter blootstelling benodig. 

Beginklank: t

R34,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page