Beginklanke en Letters
  • Beginklanke en Letters

    R0,00Price

    Kind benoem die prent en luister na die beginklank. Die letter wat daardie klank verteenwoordig word dan uit drie opsies gekies en omring.  Klanke/letters wat maklik verwar word bv. w,v,m en b,p,d is ingesluit.  So dien dit ook as ouditiewe diskriminasie oefening. Hierdie oefening is geskik vir leerders op Graad 0 of 1 vlak.