Beginklanke: g
  • Beginklanke: g

    R32,00Price

    Hierdie /g/ beginklanke program kan gebruik word deur 'n terapeut, onderwyser of ouer 1:1 of in 'n klein groepie. Die program fokus op die ontwikkeling van fonologiese bewustheid, woordeskat en luister na instruksies. Dis geskik vir Graad o en 1 leerders en Graad 2 leerders wat meer blootstelling en vaslegging benodig.