top of page

Hierdie program stel die leerder bekend aan die /h/ klank op verskillende wyses. Fonologiese bewustheid, luistervaardighede en woordeskat word ontwikkel. Die program is geskik vir gebruik deur terapeute, tuisskool ouers en remediërende onderwysers 1:1 of in 'n klein groepie. Geskik vir Graad 0 en 1 leerders en Graad 2 leerders wat meer vaslegging benodig. 

Beginklanke: h

R34,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page