top of page

Die leerder word op verskillende maniere blootgestel aan die /j/ klank aan die begin van woorde. Fonologiese bewustheid, ouditiewe begrip, die volg van instruksies en woordeskat word ontwikkel. Die program is handig vir gebruik 1:1 of in 'n klein groep. Vir gebruik deur terapeute, remediërende onderwysers of tuisskool ouers. 

Beginklanke: j

R32,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page