Beginklanke: k
  • Beginklanke: k

    R32,00Price

    Die leerder word blootgestel aan die /k/ klank op verskillende maniere. Fonologiese bewustheid, luistervaardighede en woordeskat word ontwikkel. Die program kan gebruik word deur terapeute, remediërende onderwysers en tuisskool ouers 1:1 of in 'n klein groepie.  Geskik vir Graad 0 en 1 leerders en leerders in Graad 2 wat meer vaslegging benodig.