Beginklanke: l
  • Beginklanke: l

    R32,00Price

    Die leerder word blootgestel aan die /l/ klank op verskillende maniere. Fonologiese bewustheid, woordeskat en luistervaardighede word ontwikkel. Die program is handig om te gebruik deur terapeute, remediërende onderwysers of tuisskool ouers 1:1 of in 'n klein groepie. Geskik vir Graad 0 en 1 leerders of leerders in Graad 2 wat meer vaslegging benodig.