top of page

Die leerder word blootgestel aan die /m/ as beginklank op verskillende wyses. Daar word na 'n kort storie geluister, instruksies word gevolg, /m/ prente word geteken ens. Fonologiese bewustheid, woordeskat uitbreiding en ouditiewe prosessering word geteiken. Program is geskik vir gebruik 1:1 of in 'n klein groep. Ideaal vir die terapeut, remediërende onderwyser of tuisskool ouer. Geskik vir leerders in Graad 0 en 1 en leerders in Graad 2 wat meer vaslegging benodig. 

Beginklanke: m

R34,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page