Beginklanke: n
  • Beginklanke: n

    R32,00Price

    In hierdie program word die beginklank "n" (kort vokaal) aan die leerder bekendgestel op verskillende maniere. Die leerder moet instruksies uitvoer, 'n werksvel voltooi, die "n" kopieer en prente van woorde wat met "n" begin teken. Diskriminasie tussen /m/ en /n/ word ook hanteer. Die program is geskik vir gebruik 1:1 of in 'n klein groepie. Ideaal vir die terapeut, ouer of remediërende onderwyser. Graad 0 en 1 leerders kan hierby baat of Graad 2 leerders wat meer blootstelling benodig.