Beginklanke: p
  • Beginklanke: p

    R32,00Price

    Hierdie /p/ beginklanke program otwikkel fonologiese bewustheid, woordeskat en luister na instruksies. Die program is geskik vir leerders in Graad 0, 1 en leerders in Graad 2 wat meer vaslegging benodig. Die program kan 1:1 of in 'n klein groepie gebruik word deur 'n terapeut, 'n ouer of 'n onderwyser.