Beginklanke: r
  • Beginklanke: r

    R32,00Price

    Hierdie program stel die leerder bloot aan die /r/ klank as beginklank.  Ouditiewe prosessering (bv. luister na instruksies), woordeskat (luister na 'n kort storie en beantwoord vrae) en fonologiese bewustheid word geteiken.  Die program is handig vir terapeute, remediërende onderwysers of ouers 1:1 of in 'n klein groepie.