top of page

Hierdie program stel die leerder bloot aan die beginklank /v/ op verskillende wyses.  Fonologiese bewustheid, ouditiewe prosessering (luister na instruksies) en taalbegrip (luister na gedig en beantwoord vrae) word ontwikkel. Die program is handig vir terapeute, remediërende onderwysers of tuisskool ouers om te gebruik 1:1 of in 'n klein groepie.

Beginklanke: v

R32,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page