Beginklanke: w, y,z
  • Beginklanke: w, y,z

    R32,00Price

    Hierdie prorgam stel die leerder bloot aan die /w/ klank op verskillende wyses.  Die leerder luister en herhaal tongknopers, teken prente van woorde wat met /w/ begin en luister na en volg instruksies. Die program is geskik om gebruik te word deur tuisskool ouers, terapeute en remediërende onderwysers 1:1 of in 'n klein groepie. Vir Graad 0 en 1 leerders en leerders in Graad 2 wat meer vaslegging benodig.