top of page

Die eu-klank word aangebied en ingeoefen. Hierdie program is vir leerders wat reeds in die klas blootgestel is aan die eu, maar sukkel om die eu te onthou. Die leerder word uitgedaag op 'n makliker en moeiliker vlak waar woorde en sinne en twee kort stories gelees word. Heelwat aktiwiteite is ingesluit om die leerder oor en oor bloot te stel aan eu woorde met die oog op vaslegging en toepassing. Leerders met disleksia en tweede taal leerders kan ook hierby baat. Die terapeut, onderwyser of ouer differensieer self. 21 bls om uit te druk.

Die eu-klank: lees en skryf woorde en sinne

R60,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page