top of page

Mooiste maand freebie! Die program (oe-klank) is geskik vir leerders in graad 1 tot 3 (of selfs leerders met swak klankkennis in graad 4) wat meer blootstelling, herhaling en vaslegging benodig. Die program stel die oe klank voor aan leerders deur woorde, prente, sinne en stories. Daar is 'n makliker en moeiliker vlak. Die terapeut/ouer of onderwyser differensieer self n.a.v die leesvlak van die kind. Plaas hierdie program gerus in jou gereedskapskis as jy met disleksia leerders werk. Die taalryke oefeninge en fonologiese bewusmaking aktiwiteit is regtig handig. 20 bls. om uit te druk.  Gratis tot einde Oktober. 

Die oe-klank: lees en skryf sinne

R0,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page