top of page

Die ui-klank word aangebied en vasgelê in woorde en sinne. 'n Storie met ui-woorde word verskaf. Hierdie program is ideaal vir leerders wat by meer herhaling baat vir vaslegging van klanke. Leerders met disleksie kan ook baatvind, aangesien oefeninge met ouditiewe diskriminasie en fonologiese bewusmaking verskaf word. Die program is verdeel in makliker en moeiliker aktiwiteite. 20 bls.

Die ui-klank: woord en sinne

R60,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page