top of page

'n Program om die woordeskat, begrip en ekspressie van emosies te ontwikkel. Ideaal vir gebruik tydens terapie met skoolgaande leerders ofskoon die eerste gedeelte van die program wel gebruik kan word vir jonger, Graad R outjies. Die eerste gedeelte van die program verskaf voorbeelde van gevalle waartydens kinders spesifieke emosies ervaar. Daarna volg knip- en plakaktiwiteite en 'n gedeelte waar die leerder self 'n voorbeeld moet verskaf van 'n insident wat dergelike emosies by hom/haar ontlok het. Daar's geleentheid vir die leerder om te teken en te lees. Die program kan ook ingespan word om bv. gesprek oor emosies in groepsverband te ontlok. Daar's 11 bladsye om uit te druk. Druk die pdf asb. uit in "landscape" formaat. 

Emosies

R60,00Price
    Stationary photo

    Spraakterapie Hub

    Winkel

    © 2021 deur Spraakterapie Hub

    Webwerf Ontwerp deur Stonehut

    spraakterapieblack1_edited_edited.png

    Kontak

    Johannesburg,
    Suid-Afrika

    bottom of page