top of page
Fonologiese Bewustheid: Eindklanke
  • Fonologiese Bewustheid: Eindklanke

    R34,00Price

    Fonologiese Bewustheid: eindklank isolasie. Die terapeut en leerder gesels eers oor die prente op 'n bepaalde bladsy. Gesprek kan handel oor ervarings, klassifikasie/ groepering. Woorde kan in lettergrepe uitgeklap word. Prent word dan benoem: wat hoor jy aan die einde van die woord? Kies nou die letter wat hierby pas en trek 'n sirkel om die letter. Hierdie program bevat hoofsaaklik prente oor diere. Slegs swart en wit prente word verskaf. 6 bladsye om te voltooi. 9 bladsye om uit te druk. 

      bottom of page